Musiek/Music
Musiekhoof / Head of Music: Amanda Hattingh
Music educators / Musiekopvoeders:
Musiekonderrig
Musiekonderrig geniet hoë prioriteit by Laerskool Outeniqua. Individuele- en groeponderrig word in ’n verskeidenheid instrumente aangebied om leerders bloot te stel aan die wonderwêreld van musiek. At present music educators and Newtone educators offer instruction in the following instruments:
| Instrument | ||
| Piano / Klavier | ||
| Recorder / Blokfluit | ||
| Violin / Viool | ||
| Solo singing / Solosang | ||
| Saxophone / Saksofoon | ||
| Clarinet / Klarinet | ||
| Trumpet / Trompet | ||
| Bariton horing / Baritone horn | ||
| Euphonium | ||
| Guitar / Kitaar |
| Flute / Fluit | ||
| Drum kit / Tromstel | ||
| Ukulele | ||
| Bass guitar / Baskitaar | ||
Opportunities: Musiekleerders word aangemoedig om aan verskeie openbare konserte en optredes in ons area deel te neem. We also present Music Concerts during the year, where music learners, choirs and instrumental groups perform for parents and the public. Ons musiekleerders neem ook jaarliks aan plaaslike eisteddfods en kompetisies deel waar hulle gewoonlik goed presteer.
Several music learners enter for external graded music exams (UNISA, Trinity College London and Rockschool). The benefit of external exams is that learners are assessed by an examiner from an independent unbiased board, which gives the learner and his/her parents an accurate indication of his/her progress and skill level. It also keeps the instructor’s skill up to international standards.
School Choir / Skoolkoor
Conductor / Dirigent: Philip Marais
Accompanist / Begeleier: Kristin Swart
Assistant / Assistent: Selma Janse van Rensburg
Our main choir consists of approximately 50 lively, enthusiastic singers that seize every challenge that comes their way! Verskeie optredes deur die jaar skep ’n opwindende koorondervinding vir die lede. During the Outeniqua Choir Festival and other Eisteddfods our choir usually achieves excellent results. Die liedere wat die koor sing is toepaslik op die ouderdom van die koorlede en is terselfdertyd inspirerend en vermaaklik. Outeniqua Primary Choir is FUN!
Junior Koor / Junior Choir
Conductor / Dirigent: Amanda Hattingh
Accompanist / Begeleier: Mari-Alet van Oosten
Assistant / Assistent: Selma Janse van Rensburg
The Junior Choir consists of mainly Grade 4 and 5 learners. As new entrants to our school, the Grade 4 learners have the opportunity of developing several skills that contribute towards becoming an Outie chorister. Development of musical understanding, group ethics, social intelligence, creativity and punctuality are elements that are presented in a fun and active way. The Junior Choir comes into contact with a variety of music and different languages. Many of their songs are highlighted by movement and gestures, which they love!
Blokfluit / Recorder Ensemble
Afrigter / Coach: Amanda Hattingh
Een van die grootste vreugdes van musiek is om saam met ander mense musiek te maak. In ‘n ensemble word leerders se musikale ervaring verbreed en musiekmaak word ook ‘n spanaktiwiteit. The recorder is a much easier instrument to learn to play and also form a very good basis for other orchestra instruments, like saxophone, clarinet and flute. It also makes it easier for children to learn the fundamental aspects of music.
Marimbas – Marimba Boyz en Gr 4-dogters
Afrigters / Coaches: Amanda Hattingh, Selma Janse van Rensburg, Mari-Alet van Oosten
Ons skool beskik oor sopraan-, alt-, tenoor- en basmarimaba en kan tans twee marimbagroepe akkommodeer. Verskeie ander slaginstrumente en tromme word saam met die marimbas gebruik om meer kinders die geleentheid tot ontwikkeling te bied. Die marimbagroepe se optredes tydens musiekaande en ander geleenthede is altyd ‘n populêre toevoeging tot programme. Ook geniet die marimaspelers die ritmiese aard van tipiese marimbaspel!
Brass Band
Afrigter: Mari-Alet van Oosten
Assistent: Selma Janse van Rensburg
Music and Dance performances
Our school has a rich history of music and dance productions, where the focus is on mass participation of the highest possible standard. Being part of a successful production has immense value regarding social skills, group work, dance skills, performance technique and many more. During the performances each participant becomes a “star” on stage … donning a beautiful costume, dancing his/her heart out under the spotlight and receiving applause!
This event takes place once every four years and the next production is scheduled for….2023! Previous productions were “Screen Sensations (2000)”, “Carnival 30” (2004: Outeniqua Primary turns 30), “flyingdotcom” (2007), “The Mystery of Madame X” (2011), “Starstruck” (2015), “Carnival: Magic Everywhere” (2019) and “Magic Moments” (2024). We are looking forward to mass participation by children and parental involvement in numerous areas.
The Outeniqua Primary EarlyAct Club was launched in 2013 and has grown from strength to strength ever since. It is a service organisation that operates under the stewardship of the local Rotary Club. The club consists mainly of Grade 6 learners, along with a few Grade 7 learners. This committee strives to make a difference in the lives of those in need.
Our main aim is to teach our learners to lend a helping hand and to give their time and love without expecting anything in return. We encourage them to make a positive contribution to organisations in and around George.
‘n Uur van net jouself wees – in die Dramaklas! Hier word gedans, gemimiek, asemgehaal en gespeel en gelag, soms met ‘n traan.Hier ontwikkel vaardighede soos selfvertroue, korrekte asemhaling, speltegnieke en korrekte uitspraak. Kunstefeeste, opvoerings, spreekkore, Revue optredes, Musiek- en Kultuuraande, is maar net ‘n paar van die geleenthede wat daar toe lei dat hierdie leerders se sluimerende talente ontdek word.
Redenaars is ‘n baie belangrike faset van die kulurele bedrywighede by Laerskool Outeniqua. Elke leerder wat belangstel word die geleentheid gebied om deel te neem. Redenaarskompetisies word kwartaalliks in graadverband aangebied.
Die hoogtepunt op die kalender is ongetwyfeld die Nasionale ATKV Redenaarskompetisie. Ons leerders presteer uitstekend en dring deur na die halfeindrondte en finale ronde. Outeniqua Laer het reeds ‘n Nasionale wenner opgelewer.
A group ofl interdenominational learners meet once a week to acknowledge their love for Jesus their Lord and Saviour through praise and worship and short Bible messages. Our atmosphere is relaxed with the emphasis on FUN, while our focus is on bringing honour to our Lord who is the Way, the Truth and the Life. SU members also have opportunities to reach out to the community through supporting and/or initiating various projects.
Buitelugopvoeding vorm ‘n integrale deel van die opvoedingsprogram van Laerskool Outeniqua. Gr 5-leerders besoek De Hoek by Oudtshoorn waar hulle ‘n interessante program volg wat insluit sterrekunde en oorlewing in die veld. Die gr 7’s besoek Villiersdorp en ons hoofdoelstelling is om aspekte soos liggaamlike opvoeding, geestesweerbaarmaking, leierskapsidentifisering en ontwikkeling, lewenstyle en die Wonder van die Skepping, deel van die leerders te maak. Hierdie uitgangspunt vorm die basis van enige volk se intellektuele lewe. Hier word die jongmens se ideëveld en horisonne verruim en word hulle geskool in grondige denke en optrede. Sodoende verwerf hulle begrip vir die hoëre sfere van die gees.
Saam met Cicero moet ons beaam: ” ‘n Mens is ryk deur jou gees, nie deur jou brandkluis nie.”
Ons is een van die min skole in die dorp wat kan spog met ‘n ten volle toegeruste kunsklas waar leerders hul kreatiwiteit kan uitleen.
Ontwerp is ‘n baie belangrike deel van kuns asook herwinning van materiale om rokke en bruikbare items te maak. Daar’s gedurig kompetisies rondom herwinning. Leerders ontwerp ook hul eie rokke wat ‘n glansgeleentheid is tydens Outeniqua Hoërskool se Wear Art modeparade.
Die Libere stigting het ‘n gemeenskapsprojek “Ontwerp vir werk” vir werklose mense. Baie van ons leerders se ontwerpe word dan deur agente gekoop dit in Kaapstad by die “Design Indaba” uitgestal word.
Ons leerders neem ook elke jaar aan die Santam Kunskompetisie deel waar van ons leerders se werke op hul webtuiste uitgestal word.
Die Lions Klub het ook ‘n jaarlikse kinderkunskompetisie waaraan ons deelneem.
Baie van ons leerders neem deel aan jaarlikse Eisteddfods waar hul ook puik presteer.
We’re dedicated to keep our youth fit and healthy while having the utmost fun.
