Oranjerivierroei Gr 7

Outeniqua Outdoors

Oranjerivierroei Gr 7

Oranjerivierroei Gr 7

Jaarliks sluit ‘n groep gr 7 leerders hul laerskoolloopbaan af met ‘n drie dag lange roei op die Oranjerivier. Daar word vir drie dae geroei vanaf Raap-en-Skraap (ongeveer 40km onderkant Augrabies)tot by Onseepkans.  Saans word daar om die kampvuur stories vertel en onder die sterre geslaap.  Bedags is dit roei, stroomversnellings aandruf en geelvis vang.  Wat ‘n ongelooflike ervaring!

foto 4


Contact Us

Cathedral Street, Box 1086, George, 6530
Tel: 044-8732292
Fax: 044-8734743