Kuns

Outeniqua Talent

Kuns

Ons is bevoorreg om ‘n uitmuntende kunsonderwyseres, me Leoni Selzer,  te hê. Vrydae middae is kunsklub vanaf 2-3.  Leerders word gekeur na gelang van hul punte en belangstelling.  Hier stel ons hul bloot aan verskeie fasette, mediums van kuns, asook ontwerp en stimuleer ook hul skeppingsvermoë met herwinning van materiale wat vandag ‘n belangrike rol speel.

Leerders neem deel aan alle moontlike kompetisies o.a. Eisteddfod, Santiam, Lion’s Club en dan ook jaarlikse Wear Art vertoning by Outeniqua Hoërskool.  Hul kunswerke kry elke kwartaal blootstelling tydens Laerskool Outeniqua se Kultuuraand.

Leerders kry ook die geleentheid om aan kompetisies deel te neem, veral aan die Sanlam Kunskompetisie en George Kunstefees.

Kuns


Contact Us

Cathedral Street, Box 1086, George, 6530
Tel: 044-8732292
Fax: 044-8734743